Lekker By Xelvin

Werk in Nederland!

Bou ’n beter lewe, beter salaris, beter toekoms.

As jy ’n Meulmaker (Millwright),Dieselwerktuigkundige (Diesel Mechanic), Elektries & Instrumentasie Tegnikus (E&I Technician), Passer & Draaier (Fitter & Turner) of ‘n Elektrisiën (Electrician), is hierdie jou kans om jou loopbaan in Europa te bou.
Xelvin help jou van Suid-Afrika tot jou nuwe huis in Nederland – werk, behuising, visa, alles gereël.

Beperkte poste beskikbaar, ons keur nuwe kandidate elke week goed.

Wil Jy Verhuis?

Wie nie kwalifikasiëer nie

Hier is wat ons vereis:

Hoekom Nederland?

Tegniese kundigheid word gesoek, en jy’s in aanvraag.

Nederland se tegniese industrie groei vinniger as ooit, en Suid-Afrikaanse vakmanne en vroue is hoog op hulle wenslys.
Of jy nou ’n Meulmaker (Millwright), Passer & Instrumentasie Tegnikus (E&I Technician), Dieselwerktuigkundige (Diesel Mechanic), of Elektrisiën (Electrician) is, jou vaardighede kan jou paspoort wees na ’n nuwe lewe in Europa.

Hier wag:

Wat maak Xelvin anders?

Meer as 250 Suid-Afrikaners het reeds met Xelvin verhuis.

Ons is nie ’n gewone werwingsagentskap nie – ons loop saam met jou elke stap.
Van jou eerste aanlyn onderhoud tot jou eerste dag in jou nuwe huis, Xelvin verstaan alles: die groot skuif, die onsekerheid, die opwinding.

Ons reël alles:

Ons gee om vir mense, nie net poste nie.

Hoe werk die proses?

Maklik, duidelik en vinnig – hier’s hoe dit werk.

Vul jou besonderhede hieronder in.

Ons span kontak jou direk per WhatsApp of e-pos.

Aanlyn onderhoud.

Ons bepaal jou ambisies, agtergrond en tipe werk wat jy soek.

CV optimalisering.

Ons sit jou CV in Xelvin-formaat en begin die soektog by top-maatskappye in Nederland.

Onderhoude met kliënte.

Gewoonlik 1 of 2 Teams-onderhoude, en jy’s op pad.

Verhuisingsproses.

Ons dek die koste van jou visum, vlug en help met behuising.

Welkom in Nederland.

Jy begin jou nuwe avontuur met,  Xelvin langs jou.

Wat jy kan verwag in Nederland

’n Nuwe land, nuwe lewe – maar jy’s nooit alleen nie.

Met Xelvin kry jy ’n sagte landing. Ons help jou integreer, leer die taal en ontmoet ander Suid-Afrikaners wat reeds die stap geneem het.
Elke jaar hou ons ’n ‘sokkie & braai’ event om ons mense bymekaar te bring, ’n stukkie tuis, net met kouer weer.

Hoogtepunte:

Gereed om te begin?

Dis nou of nooit – werk en woon in Nederland.

As jy ’n tegniese beroep het en droom van ’n beter lewe in Europa, is dit jou kans.
Poste vul vinnig op, moenie wag tot volgende jaar nie.

Vul jou besonderhede in

Ons kontak jou binne 24 uur.